Lin's vier mylpale
Ermelo, Zelnè De Jager 05 August
Op Saterdag, 30 Julie het Lin`s Guesthouse & Sportsbar 'n paar mylpale gevier saam die Ermelo gemeenskap. Lin`s, soos die gastehuis bekend staan, het hul deure oopgemaak op 12 Julie 1996 en is een van die eerste gastehuise wat gevestig is in Ermelo.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: