Article Image

iNews Ermelo, Carin Nel 06 February

VAKANTE POS BESKIKBAAR ERMELO


ADMIN / EIENDOMME DAME


Moet ondervinding hê van die volgende:


• Sterk wees op Excel.

• State rekonsiliasies .

• Debiteure invorderings.

• Verskaffer fakture inlees

• Beheer en kontroles van herstelwerk.

• Algemene kennis van admin en die sisteme daarvan.

• Positiewe gesindheid.

• Hoë standaard van netheid op self en liaseerwerk.


Vereistes:


• Matriek sertifikaart met 3 jaar administratiewe ondervinding.

• Geldige Bestuurslisensie.

• Rekenaar geletterd – MS Office / IQ / SAGE Pastel

• Ondervinding in Eiendomsverhuring kan tot voordeel wees.


Epos volledige CV na: nicoleen@tyrepro.co.za


Indien u nie binne twee weke vanaf plasing gekontak word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads