![Article Image](/Content/Uploads/Article/22150/vakante_pos_mj_propmark.jpg)
VAKANTE POS BESKIKBAAR ERMELO
𝑴𝑱 𝑷𝑹𝑶𝑷𝑴𝑨𝑹𝑲
𝑽𝑨𝑲𝑨𝑵𝑻𝑬 𝑷𝑶𝑺 - 𝑫𝑬𝑩𝑰𝑻𝑬𝑼𝑹𝑬 / 𝑨𝑫𝑴𝑰𝑵
Moet ondervinding hê van die volgende:
• Goeie algemene kennis hê van Excel.
• State rekonsilliasies - Krediteure en Debiteure.
• Debiteure invorderings & hanteer van betalings.
• Verskaffer fature inlees (Grv's / Grn's).
• Algemene kennis van admin sisteem.
• Positiewe gesingheid.
• Hoë standaard van netheid op self en liaseerwerk.
• Algemene kennis van bemarking op Facebook en werk met databasis.
Vereistes:
• Matriek sertifikaart met 3 jaar finansiële / administratiewe ondervinding.
• 𝐆𝐞𝐥𝐝𝐢𝐠𝐞 𝐁𝐞𝐬𝐭𝐮𝐮𝐫𝐬𝐥𝐢𝐬𝐞𝐧𝐬𝐢𝐞
• Rekenaar geletterd - MS Office / IQ / SAGE Pastel.
• Ondervinding in Eiendomsverhuring kan tot voordeel wees.
E-pos u opgedateerde CV na: nicoleen@tyrepro.co.za/ matie@tyrepro.co.za
Indien u nie binne twee weke vanaf plasing gekontak word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.