Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 19 July

Op Donderdagaand 18 Julie het Ligbron hul splinternuwe verbruikerstudiesentrum, Le Blue, amptelik geopen.


Gaste is verwelkom met ’n glasie sjerrie terwyl hulle in die gesellige atmosfeer vermaak is deur Andrew Roos en Yolandie Terblanche se agtergrondmusiek. Die Liggie verbruikerstudente het die aand afgeskop deur hul kookvernuf ten toon te stel en was reeds hard aan die werk in die kombuis toe die gaste arriveer.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads