Article Image

iNews Ermelo, Hoërskool Ermelo 14 October

Foto's:Voor en na die oorhandiging van die baadjies


Die jaarlikse Streepbaadjieseremonie het op Maandag 7 Oktober plaasgevind.

Hierdie besondere tradisie behels die oorhandiging van die matrieks se Streepbaadjies aan volgende jaar se graad 12-leerders.

Dit is simbolies vir leierskap en dui daarop dat elke graad 12-leerder as leier van die skool dien.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads