Article Image

iNews Ermelo, Lian Bell 18 October

Suid-Afrika, x September 2024: As ‘n enkelma is beplanning van jou kind se toekoms noodsaaklik, veral as jy nie op goeie voet met die ander ouer is nie. ‘n Testament is onontbeerlik om jou kind se welstand te verseker. Bo en behalwe dat jy jou wense oor jou kind se toekoms kan spesifiseer, kan jy duidelikheid gee oor ingewikkelde scenario’s, soos hoe jou kind se erfporsie bestuur moet word indien die oorlewende ouer geag word onbevoegd te wees om die voog te wees. David Thomson, Senior Regsadviseur by Sanlam Trust, gee insigte oor voogdyskap om enkelma’s te help om die beste keuse vir hul kind te doen.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads