
Henderson se borg derde keer geweier
Kimberley, Monique Swart
10 March
John-Ross Henderson (38), wat teregstaan op aanklagte van moord en poging tot moord wat verband hou met die skietery op Jayson Afrique en sy vrou, Micayla, het Woensdag, 5 Maart in die hooggeregshof in Kimberley verskyn.
Tydens die verhoor is sy derde borgtogaansoek geweier, sĂȘ Mojalefa Senokoatsane, die Noord-Kaap woordvoerder.