.png)
Orania: Man skiet glo vrou, homself
Kimberley, Monique Swart
09 April
Hopetown-polisie ondersoek die dood van 'n man en die moord op sy vrou van Orania.
Daar word beweer dat die man, Danie van der Westhuizen (47) op 31 Maart 2025 sy vrou, Marlette van der Westhuizen (45), noodlottig geskiet het voordat hy die vuurwapen op homself gekeer het.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: