Article Image

iNews Kimberley, Monique Swart 09 April

’n Lasbrief is uitgereik vir Deon Cloete (50), wat versuim het om op 4 April in die Kimberley plaaslike landdroshof te verskyn, sê Mojalefa Senokoatsane, woordvoerder van die Noord-Kaapse NVG.


Cloete word daarvan aangekla dat hy Roelien Archer (42) op 30 Januarie tydens 'n rusie noodlottig geskiet het toe sy glo haar besittings by sy huis gaan haal het. 



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads