Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 21 July

Foto verskaf | Fanta (regs) saam met sy dogter Bea (middel) en sy vrou Louisa (links) Phillip Breedt, beter bekend onder Ermeloërs as Fanta, sê dit gaan goed met hom. Fanta is ’n oudinwoner van Ermelo en was vir baie jare werksaam by Hoërskool Ermelo. In 2013 aanvaar hy die pos as hoof by die Gekombineerde Skool Balfour en verhuis hy Balfour toe. Sedert 2014 sê Fanta gaan dit baie goed met sy skool. Hulle het al baie fondse ingesamel om die skool en klaskamers op te knap en met digitale hulpmiddele in te rig. Dit het natuurlik baie gehelp toe die pandemie in 2020 Suid-Afrika tref en leerders staat moes maak op digitale metodes om te studeer.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads