Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 24 July

Foto: EHS argief Dit is met groot leedwese dat iNews verneem het van die heengaan van juf. Theodora Boshoff op 24 Julie 2021. Juf. Boshoff, 'n oudonderwyseres was baie jare werksaam by Hoƫrskool Ermelo waarna sy afgetree het. Sy was geliefd onder die Ermelo gemeenskap en die Erries. iNews se innige meegevoel teenoor die Boshoff familie.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads