Bekende makelaar oorlede
Ermelo, Conrad Bouwer 08 September
Dries Fourie, Daleen se man, is ’n dag na sy vrou ook in die Mediclinic opgeneem met Covid. Volgens die familie is Dries se toetsand stabiel en is hy nog in die hospitaal.
Daleen is op 8 Januarie 1956 in Ermelo gebore en het haar hele lewe lank in Ermelo gewoon. Sy en haar man het in 1992 hul besigheid, Fourie Makelaars, se deure geopen. Haar kinders sê daar is net een woord wat hul ma opsom, en dit is dat sy ‘n legende was.
Sy word oorleef deur haar man, Dries, vyf kinders: Jason, Estelle, Andri, FC en Johan en vyf kleinkinders.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: