Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 14 September

Foto verskaf: Isabella onder sedasie terwyl haar liggaam verkoel word. iNews Ermelo het Maandag berig dat Isabella Stark (14 maande) Maandag verstik het aan ’n stukkie fyngemaakte neut nadat sy geval het. Aangesien die Stark-familie nie oor ’n mediese fonds beskik nie, is sy na die Ermelo Provinsiale Hospitaal geneem waar sy aan ’n ventilator gekoppel is. Isabella se toesand was Maandag kritiek en sy moes dringend oorgeplaas word na ’n pedriatiese hoësorgeenheid. ‘n Bed was nie beskikbaar in ’n staatshospitaal se pedriatiese hoësorgeenheid nie en ’n privaat hospitaal moes oorweeg word.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads