Ere-veldwagters: Gholfdag
uPhongolo/Pongola, Elsie Booyse Fisher 18 September
Pongola se ere-veldwagters van KwaZulu-Natal het Saterdag, 12 September, ‘n baie suksesvolle gholfdag gehou. Die gholfdag is aangebied om fondse in te samel om die ere-veldwagters te ondersteun met die vrywillige natuurbewaringsdienste wat hulle bied vir die Ezemvelo Phongolo Natuurreservaat.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: