Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 21 October

Ermelo se Bomb Squad 7’s-rugbyspan het die afelope Saterdag aan ’n toernooi deelgeneem te Hoërskool Dinamika. Die span (0/13) is saamgestel deur afrigters Johan Koen en Deo Botha. Hulle het dié span saamgestel om die seuns ’n laaste geleentheid te gee om kaalvoetrugby te geniet voor die seuns hoërskool betree in 2022. Volgens beide afrigters het die span baie goed gespeel en is hul baie trots op die die span met hul puik resultate. Die Bomb Squad het 188 punte aangeteken in dié toernooi en het net 27 punte afgestaan teen die kompetisie.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads