Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 21 October

Vanessa Nel, ’n graad 4-wiskundeonderwyser en ook die graadhoof by Laerskool JJ van der Merwe, het die Top 10 van Solidariteit se Onderwyser van die jaar (OVDJ) kompetisie gehaal. Dit volg na sy agt nominasies van ouers ontvang het toe Solidariteit dié kompetisie geloods het in Augustus. Toe Vanessa in aanmerking kom, moes sy ’n kort biografie oor haarself skryf en instuur. Sy is later deur Solidariteit verwittig dat sy die Top 20 gehaal het. Daarna het mense vir haar gestem op die OVDJ platform en is sy as Top 10 finalis aangekondig.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads