![Article Image](/Content/Uploads/Article/8967/WhatsApp_Image_2021-11-09_at_7.28.07_AM.jpeg)
Vakante pos | HANDYMAN
Ermelo, MJ Propmark
09 November
HANDYMAN BENODIG | ERMELO
Die volgende is ‘n vereiste:
- U moet beskik oor tegniese vaardighede.
- Goeie algemene kennis van verfwerk en onderhoudswerk.
- Ouderdom tussen 25 tot 50 jaar.
- U moet op dakke kan klim vir inspeksies.
- U moet met mense kan werk en ‘n span kan beheer.
- U moes voorheen redelike toesighouding gedoen het.
- U moet eerlik en pligsgetou wees.
- U moet trots en netjies op u werk wees.
- U moet ‘n geldige bestuurslisensie besit.
- Goeie gesondheid is ‘n vereiste
U pligte sal die volgende behels:
- Inspeksies doen op eiendomme.
- Beheer van gereedskap en voorraad – daagliks.
- Hanteer van bestellings en fakture en deurgee na HK.
- Help met die hanteer van huurder probleme. (Na-ure)
Indien u aan die vereistes voldoen, stuur u opgedateerde CV na:
nicoleen@tyrepro.co.za / matie@tyrepro.co.za
Indien u nie binne 14 dae teurgvoer ontvang nie
Aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: