Article Image

iNews Kimberley, Henry Hopley 28 January

Die Bloemhofdam se vlak het weer tot volle kapasiteit gestyg, het die departement van water en sanitasie Vrydagoggend gesĂȘ.


Die dam het van 99,18% Donderdag tot 100.19% Vrydagoggend gestyg.


Die uitvloei is egter verder verminder tot 400 m3/s om 10:00 en tot 300 m3/s om 12:00.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads