Article Image

iNews Ermelo, Adele 21 November

Nagmaal in die tradisionele sin van die woord is geleenthede waar kinders maar eerder tuis gebly het en maar stil-stil moes wonder waaroor dit nou eintlik gaan tot die dag wat jy belydenis van geloof afgelê het en die eerste keer aan tafel kan gaan sit. Maar so af en toe het dit gebeur dat ma en pa nie ’n babysitter kon kry vir Nagmaalsondag nie dan moet kleinboet of sus maar saam kerk toe.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads