Article Image

iNews Ermelo, Hoërskool Ermelo 02 August

Foto (vlnr): Zané du Plessis, Johan Strauss en Mienke Cloete tydens die debat.


EHS is trots op die talent wat die leerders op die verhoog ten toon stel en waardeer die disipline wat uitvoerende kunste vereis. EHS-kultuur is voorwaar aan die brand!

 

Groot dank aan mnr Lourens Luyt vir die video-opname van die aand, asook mnr Anton Esterhuizen vir die besondere foto’s wat geneem is.

 

Hoërskool Ermelo wens ook die geselskappe wat aan die ATKV-Tienertoneel-kompetisie gaan deelneem, alle sterkte toe.


Foto onder (vlnr): Isabelle Moussier, Bea Niemand en JF Möller tydens die debat.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads