Article Image

iNews Parys, Dorie Hattingh 03 August

Interessante feit van die dag.

 

Die kragtigste rollercoaster ter wêreld is “Tower of Terror” by Gold Reef City in Johannesburg, Suid-Afrika. Aan die onderkant van die rit se groot daling ervaar mense 'n G-krag van 6.3g, twee keer die G-krag van 'n ruimtependeltuig-lansering.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads