Article Image

iNews Ermelo, Hoërskool Ermelo 07 December

Met die laaste funksie vir EHS se personeel, het die Erries afskeid geneem van staatmakers.

 

Me Anra Mentz en me Zara Büchling, albei oud-Erries en twee jaar deel van die EHS-personeel, asook mnr Dirkie van Staden wat vir drie jaar betrokke was by EHS se Musieksentrum, verlaat die Erries.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads