
Jong seun benodig nog steeds fondse
Kimberley, Michelle
16 February
Onthou julle vir die 11-jarige seun wat aan nie net outisme ly nie, maar ook ADHD en depressie?
’n Pleidooi is verlede jaar gedoen om te help met sy skoolgeld. Tot op hede is nog niks ondersteuning ontvang nie.
Alhoewel sy ma, aangedui het dat hy nog steeds skool bywoon, is die toekoms nog onseker.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: