Article Image

iNews Potties, Michelle Buitendag 18 January

Hoƫrskool Piet Potgieter se nuwe jaar het op Dinsdag, 16 Januarie afgeskop met 'n hartlike verwelkoming deur die leerlingraad van 2024 vir die nuwe Graad 8-leerders, bekend as die Notties. Die leerders is deur die hoof, Mnr. Ben Habig en die graadhoof vir graad 8, Mnr. Bradley Pieterse toegespreek, en het ook die geleentheid gehad om die adjunkhoof, mnr. Douw Oosthuizen te ontmoet.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads