EHS Musieksentrum-studente presteer uitstekend in Unisa-eksamens
Foto: Nikao du Toit slaag sy Unisa klavier gr 7 eksamen met onderskeiding
Die studente van die Musieksentrum vier hul onlangse suksesse in die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se musiekteorie-eksamens. Hierdie eksamens word beskou as baie uitdagend, aangesien dit 'n diepgaande begrip van musiekteorie, harmonie en kontrapunt vereis.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: