Article Image

iNews Ermelo, Deo Botha 09 October

Ermelo, Mpumalanga – In ’n skrikwekkende voorval wat die gemeenskap van Ermelo geruk het, is die huis van die Burger-gesin Woensdagaand deur weerlig getref. Die voorval het veroorsaak dat ’n massiewe brand in die bome op die eiendom ontstaan het, maar danksy die vinnige reaksie van bure en noodspanne, is ernstige skade voorkom.


Vicky-Janke Burger, ’n lid van die gesin, het op sosiale media hul dankbaarheid uitgespreek teenoor diegene wat hul huis te hulp gesnel het. In ’n Facebook-plasing het sy gesê: “Vanaand… sê die Burgers baie baie baie dankie vir elke persoon wat na ons huis toe gejaag het om te kom help. Dankie dat julle nóg weg kom maak het en kom help spuit het.”



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads