Ermelo Brahmane klop Waterval Boven
Die Ermelo Brahmane Rugbyklub het die afgelope naweek kragte gemeet teen die Waterval Boven Mustangs. Die wedstryd het tuis plaasgevind. Ermelo Brahmane het met 'n oortuigende 76 - 5 die Mustangs geklop.
Volgens Bennette Burger, die hoofafrigter van die span, het die manne hart gewys, baie goed gedoen en by die spelplan gehou.
Justin Mclaren is as voorryspeler en Siybonga Menzi as agterlynspeler van die wedstryd aangewys.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: