Article Image

iNews Pongola, Elsie Fisher 11 May

Vriendskaplike wedstryde gespeel teen Ferrum, 8 Mei 2021 Hokkie O/14A gelykop 1-1 O/15A verloor 3-0 O/16A wen 9-1 Spelers van die wedstryde: Emma du Plessis, Alri Radley, Nina Creydt Seuns: O/16A verloor 3-1 Spelers van die wedstryd Awande Sibisi & Kai Klingenberg, 1ste gelykop 2-2 Spelers van die wedstryd: Rudolph Janse Van Vuuren & Stefan Potgieter Netbal O/14A verloor 7-13 O/15A verloor 10-22 O/16 verloor 9-17 Spelers van die wedstryde: Hope Kunene, Liska Meyer & Carla Klingenberg Rugby O/15A wen 55-0 O/16A wen 50-3 Spelers van die wedstryde: Abdul Mohammed & Albert Vorster Wedstryde gespeel op 8 Mei 2021, te Hoërskool Bekker as deel van, 2021 PUK16 Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Vryburg 1ste Span Netbal HPR wen 22-12 Speler van die wedstryd: Vianda Cilliers Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Vryburg 1ste Span Hokkie HPR wen 1-0 Speler van die wedstryd: Monique Lombard & Cherené Brits Hoërskool Piet Retief vs Hoërskool Linden 1ste Span Rugby HPR wen 31-20 Baie geluk aan al die wenners! Foto's: Pongoliete: Rugby 1ste Span: Hugo Meyer, Henno Delport & Jandré Venter Netbal: Lize De Beer

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads